In die lewensorientrings klas word verskeie temas waar van een van die is die verduidliking van verkeërs en pad reels wat van toepasing is op die padgebruikers..
Eerstens wil ons die belangrikheid van hierdie nuwe kennis aan graad viers beklemtoon. Dit is werklik een van die belangrikste lesse om kinders oor veiligheid in te lig. Dit is belangrik omdat die kennis hulle eie veligheid verseker en dit is `n bron van nuwe kennis wat hulle sal saamdra vir die res van hulle lewe.
Dit is `n lekker en kreatiewe onderwerp om met graad viers te behandel. Hoe ons dit behandel het is deur die les te begin met plakkate van padteken plakkate vor hul te sit en eer hulle algemene kennis te toets voordat hulle die volledige deskripsie van die wat die padtekens beteken moes neerskryf ken. Daar was ook vir hulle `n speël staatmat voorgesit om op die mat met speel karretjies hul nuwe kennis tot werking uit te beeld. Deur hierdie metode te gebruik toets dit ook hulle nuwe kennis en vaardighede. Saam met dit kan daar ook `n huiswerkopdrag gegee word wat die belangrikste prentjies van padtekens wat in die klas behandel is en dan gevra word om hule reël of betekenis te gee.
Saam met hierdie blog is daar ook oulike `n animasie:
van toepasing. Daar is ook `n webadres waarop jy `n jou eie woord puzzle kan skep, naamlik http://puzzlemaker.discoveryeducation.com/.
Om die bewustheid en die realitiet van hierdie les te bevestig moet die kinder aangemoedig word om bv aandag te gee in die kar wanneer hulle ouers ry en te observeer hoe en waarom hulle ouers doen wat hulle doen op die pad. Dit sal hierdie les arond in die sin dat alles nou sal sin maak.